ISBN: 9780799362800 | Published: December 1, 2013 |
Ons Kan!
Ons Kan!
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
In die nuutste Babalela-avontuur skrik die Babalela hom yskoud toe daar op 'n dag 'n nare gerammel in die bos is. Hy kan nie glo wat hy sien nie. Aan die rand van die bos dreun en grom 'n reuse-stootskraper. Soos 'n kwaai bul loop die stootskraper 'n klomp bome storm. Die bome knak, vou en val. Oral le daar bome en bosse rond wat die stootskraper omgeruk het. As die Babalela en sy maats, Wrrrumpie, Meermoskat, Potifant, Knortand en die agt Fripperwakkies, nie vinnig 'n plan maak nie, gaan daar niks van hul geliefde bos oorbly nie!
Author Martie Preller
Share
