1
/
of
1
ISBN: 9780799362848 | Published: September 1, 2015 |
Speurder Annika 1
Speurder Annika 1
Author:Elmarie Botes
Regular price
R 125
Regular price
R 0
Sale price
R 125
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Annika is mal oor speurverhale en raaisels- en nou is hier 'n regte, egte raaisel om op te los!
'n Kissie met geld verdwyn uit juffrou Burger se klas. Die hele skool is in rep en roer. Hoe het die dief geweet waar die geld is? En hoe het hy in juffrou Burger se klas gekom?
Annika besluit om self leidrade te soek en die skelm te vang...
Author Elmarie Botes
Share
