1
/
of
1
ISBN: 9780799363029 | Published: March 1, 2014 |
Superboetie
Superboetie
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Jaco Jacobs
Regular price
R 135
Regular price
Sale price
R 135
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Ryno Rademan is moeg daarvoor om die oudste broer van 'n superheld te wees. Ja, jy het reg gelees. Sy bababoetie is 'n superheld. Die nag toe hy gebore is, het 'n meteoriet die dorp getref. Dit het hom spesiale kragte gegee. Hy red mense uit brandende geboue en roei misdaad uit - al maak hy nog gereeld sy doeke vuil. Maar op 'n dag besluit Ryno se ma om sy bababoetie vir 'n kompetisie in te skryf ...
Author Jaco Jacobs
Share
