Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799363043 | Published: February 1, 2014 |

Zackie Mostert 8 en die wriemelende wurmkoekies

Zackie Mostert 8 en die wriemelende wurmkoekies

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 105
Regular price Sale price R 105
Out of print
VAT included.

Zackie en Vincent het DRINGEND geld nodig. Anders gaan hulle die opening van die FANTASTIESE nuwe PRETPARK misloop. Daarom maak hulle 'n plan om HOPE geld te maak. Zackie besluit om koekies te bak en by die skool te verkoop. Maar ongelukkig is daar 'n vlieg in die salf... oftewel 'n SAPPIGE, WRIEMELENDE wurm in die koekiedeeg!

Author Jaco Jacobs

View full details