Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799363166 | Published: June 1, 2014 |

Leer my lees Vlak 1 Boek 03: Tippie se jas

Leer my lees Vlak 1 Boek 03: Tippie se jas

Author:Vlak 1
Regular price R 60
Regular price Sale price R 60
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met 'voltooi die sinne' gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.

Author Jose Palmer

Author Reinette Lombard

Author Vlak 1

View full details