Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799364057 | Published: October 1, 2013 |

Tussen Stasies

Tussen Stasies

Regular price R 333
Regular price R 370 Sale price R 333
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Boek 2.
Die verhaal begin in die Tweede wereldoorlog - in Pole en Duitsland en vertel die verhaal van Gretl, 'n Duitse weeskind en haar verhouding met Jakob, 'n Poolse soldaat wat haar een donker oorlognag red. Die storie volg Gretl uit Europa na Suid-Afrika waar sy as Duitse wesie deur 'n Afrikaanse gesin aangeneem word.
Jakob bly in Pole agter en Gretl word 'n Protestantse Afrikanermeisie, gekoester in 'n gelukkige en vooruitstrewende gesin. Mettertyd word dit egter vir haar al hoe moeiliker om vrede te maak met haar verskriklike verlede. En die enigste een wat kan help, is Jakob. Tussen stasies is die aangrypende verhaal van twee mense wat stry teen sosiale en ideologiese magte wat dreig om hulle te vernietig.

View full details