Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799364330 | Published: March 1, 2014 |

Alles oor hekel

Alles oor hekel

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 325
Regular price Sale price R 325
Out of print
VAT included.

Alles oor hekel is 'n gids tot die basiese tegnieke en steke van hekel en bied ook addisionele inligting rondom die versorging van hekelwerk. Hierdie boek is die ideale wegspringplek vir diegene wat wil leer hekel, maar bied ook interessante steke en kan as 'n nuttige naslaanbron vir die gesoute handwerker dien.

View full details