1
/
of
1
ISBN: 9780799364347 | Published: February 1, 2014 |
Legkaart van jou gesig
Legkaart van jou gesig
Author:Marthie Mare
Regular price
R 280
Regular price
Sale price
R 280
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Legkaart van jou gesig bied 'n inleiding tot Fisionomie (studie van die gesig) wat die teorie agter elke gelaatstrek verduidelik en bevat praktiese wenke oor hoe om jou ware self weer te ontdek, effektiewe kommunikasie te bevorder en verhoudings te versterk. Die teorie word eenvoudig beskryf en gesteun deur foto's wat dit maklik maak om nie net jou eie karaktereienskappe te kan herken nie, maar ook die van jou familie, vriende, kollegas en selfs 'n moeilike skoonma!
Author Marthie Mare
Share
