Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799364378 | Published: April 1, 2014 |

Partytjiekolwyntjies vir seuntjies

Partytjiekolwyntjies vir seuntjies

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 65
Regular price Sale price R 65
Out of print
VAT included.

Die gewilde Kinderpartytjiekolwyntjies (2012) word nou herverpak in twee enkeltitels. Die projekte is maklik genoeg vir beginners, maar sal ook uitdagings bied aan meer gevorderde bakkers. Alle basiese inligting en resepte word in elke klein boekie herhaal en die koper kry dus nou toegang tot 'n meer bekostigbare produk.

View full details