Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799364521 | Published: May 1, 2014 |

Hekel saam met Vrouekeur: Meisietruie

Hekel saam met Vrouekeur: Meisietruie

Regular price R 95
Regular price Sale price R 95
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Met die resessie in volle swang en handwerk se groeiende gewildheid, stel LAPA in samewerking met Vrouekeur nog 'n bekostigbare reeks boekies bekend, nl. Hekel 10 uit 10 saam met Vrouekeur. Die tweede reeks hekelboekies is die opvolg op die uiters suksesvolle breireeks wat in 2013 verskyn het. Die reeks bestaan uit 10 boekies van 10 patrone elk in 'n spesifieke tema.
Hekel saam met Vrouekeur bied 10 splinternuwe moderne patrone in elke boekie en al die items is met Saprotex-draad gehekel en oral beskikbaar.
Beslis 'n hekelbonanza vir die ywerige handwerker!

View full details