1
/
of
1
ISBN: 9780799365122 | Published: April 1, 2014 |
Bloedspoor
Bloedspoor
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Bets Smith
Regular price
R 285
Regular price
Sale price
R 285
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Llyn Morgan is 'n honneursstudent aan die Universiteit van Pretoria. 'n Mooi damestudent word vermoor. Toe nog een en nog een en niemand kan twyfel dat dit die werk van 'n reeksmoordenaar is nie. Meteens is geen vrou haar lewe seker nie en is elke man 'n verdagte. Keltiese items wat op die misdaadtonele agtergelaat word, laat die polisie vermoed dat die moordenaar 'n kenner van die Keltiese geskiedenis is. 'n Spanningsverhaal van formaat.
Author Bets Smith
Share
