Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799366228 | Published: January 1, 2017 |

Lana en Rakker 1 - 'n Huis vir Rakker

Lana en Rakker 1 - 'n Huis vir Rakker

Author:Holly Webb
Regular price R 150
Regular price Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Lana wou nog altyd 'n hondjie hê - 'n liefdevolle hondjie wat saans by die voetenent van haar bed kan opkrul. Daarom is Lana baie opgewonde toe haar gesin 'n pragtige Jack Russell aanneem. Lana noem die hondjie Rakker - nog voordat sy weet hoe woelig en stout hy is. Oral waar hy kom, beland Rakker in die moeilikheid. Hy tjank snags, kou Lana se teddiebeer stukkend en veroorsaak 'n konsternasie by die veearts. Sal Lana dit regkry om hom uit die moeilikheid te hou?
'n Huis vir Rakker is die eerste boek in 'n splinternuwe reeks van agt boeke. Jong diereliefhebbers sal versot wees op Lana en die ondeunde Rakker se avonture. 'n Humoristiese lekkerlees-reeks met prettige illustrasies.

Author Holly Webb

View full details