Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799366235 | Published: January 1, 2017 |

Lana en Rakker 2 - Die hondeskool

Lana en Rakker 2 - Die hondeskool

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Holly Webb
Regular price R 150
Regular price Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Rakker is verskriklik stout. Hy kou Lana se boetie se sokkerbal stukkend, grawe die plante uit die tuin, en kou selfs sy eie leiband flenters! Lana se gesin is raadop. Toe Oupa dus voorstel dat Lana hom na die hondeskool neem, dink Lana dit is 'n briljante idee. Nou kan Rakker maniere leer - en dalk nog 'n paar toertjies ook! Maar dinge verloop nie volgens plan nie ...
Die hondeskool is die tweede boek in 'n splinternuwe reeks van agt boeke. Jong diereliefhebbers sal versot wees op Lana en die ondeunde Rakker se avonture. 'n Humoristiese lekkerlees-reeks met prettige illustrasies.

Author Holly Webb

View full details