Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799366242 | Published: May 1, 2017 |

Lana en Rakker 3 - Speeltyd vir Rakker

Lana en Rakker 3 - Speeltyd vir Rakker

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Holly Webb
Regular price R 150
Regular price Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Die skool se sportdag is om die draai en Lana is bekommerd sy gaan heel laaste in elke enkele item kom. Maar dan kry sy 'n briljante idee: Sy kan saam met die woelige Rakker begin oefen om lekker fiks te word! Sal Rakker tot haar redding kan kom?
Speeltyd vir Rakker is die derde boek in 'n splinternuwe reeks van agt boeke. Jong diereliefhebbers sal versot wees op Lana en die ondeunde Rakker se avonture. 'n Humoristiese lekkerlees-reeks met prettige illustrasies.

Author Holly Webb

View full details