1
/
of
1
ISBN: 9780799366266 | Published: July 1, 2017 |
Lana en Rakker 5 - Vakansie by die see
Lana en Rakker 5 - Vakansie by die see
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Holly Webb
Regular price
R 150
Regular price
Sale price
R 150
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Lana en haar gesin gaan die vakansie by haar ouma-hulle kuier. Dit is by die see en Ouma beplan hope prettige dinge vir die vakansie. Sy is egter baie gesteld daarop dat haar huis netjies moet wees - en dit gaan nogal moeilik wees met Rakker in die omtrek! Kan Rakker dit regkry om Ouma se hart te steel, voor sy so vies word dat sy hom terug huis toe stuur?
Vakansie by die see is die vyfde boek in 'n splinternuwe reeks van agt boeke. Jong diereliefhebbers sal versot wees op Lana en die ondeunde Rakker se avonture. 'n Humoristiese lekkerlees-reeks met prettige illustrasies.
Author Holly Webb
Share
