Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799366280 | Published: October 19, 2017 |

Lana en Rakker 8 - Rakker en die troue

Lana en Rakker 8 - Rakker en die troue

Author:Holly Webb
Regular price R 150
Regular price Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Lana se gesin neem 'n pragtige Jack Russell-hondjie aan. Wanneer Lana die hondjie Rakker noem, het sy geen idee hoe stout hy gaan wees nie. Rakker beland die heeltyd in die moeilikheid. Sal Lana dit regkry om hom uit die moeilikheid te hou?
Lana en haar sussie gaan blommemeisies op tannie Emma se troue wees. Maar Rakker is baie nuuskierig oor al die gewerskaf vir die troue - en hy wil ook deel van die planne wees. Lana wil graag hê Rakker moet troue toe kom, maar die res van haar gesin dink nie dit is 'n goeie plan nie. Kan Rakker hom lank genoeg soet gedra om ook na die troue genooi te word?
Jong troeteldierliefhebbers sal versot wees op Lana en haar ondeunde hondjie, Rakker, se skreeusnaakse avonture!

Author Holly Webb

View full details