Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799366297 | Published: October 19, 2017 |

Lana en Rakker 7 - Rakker word 'n ster

Lana en Rakker 7 - Rakker word 'n ster

Author:Holly Webb
Regular price R 150
Regular price Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Lana se gesin neem 'n pragtige Jack Russell-hondjie aan. Wanneer Lana die hondjie Rakker noem, het sy geen idee hoe stout hy gaan wees nie. Rakker beland die heeltyd in die moeilikheid. Sal Lana dit regkry om hom uit die moeilikheid te hou? Lana se maatjie, Lisa, is gekies om in 'n TV-advertensie te verskyn. Die enigste probleem is, dit is 'n advertensie vir hondekos - en Lisa is bang vir honde. Daarom besluit Lana om met haar hondjie, Rakker, saam te span om seker te maak Lisa skud vir eens en vir altyd haar vrees vir honde af. Maar dan kry die TV-mense onverwags 'n plaasvervanger-hond nodig - en Rakker kry uit die bloute die kans om 'n ster te word!
Jong troeteldierliefhebbers sal versot wees op Lana en haar ondeunde hondjie, Rakker, se skreeusnaakse avonture!

Author Holly Webb

View full details