Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799366327 | Published: January 1, 2017 |

Aksieheld Austin 1: Operasie Sabotasie

Aksieheld Austin 1: Operasie Sabotasie

Regular price R 190
Regular price Sale price R 190
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Ligte, kamera, aksie!
Ewald is baie opgewonde toe hy sy eerste rol in 'n fliek losslaan.
Dit is immers nie sommer enige rol nie - hy speel die hoofrol!
Hy is Aksieheld Austin, 'n dapper held met vuiste soos kanonkoeëls wat skurke laat les opsê!
Iets is egter nie pluis op die filmstel nie.
Dit lyk asof 'n regte skurk die rolprent probeer saboteer.
Kort voor lank is die hele filmspan se lewe in gevaar. En as Ewald die fliek wil red, sal hy so dapper soos 'n REGTE aksieheld moet wees ...
Hierdie asemrowende nuwe avontuurverhaal uit die pen van Fanie Viljoen is die eerste in 'n splinternuwe reeks oor Aksieheld Austin. Perfek vir jong lesers wat hou van stories propvol aksie en adrenalien!

View full details