Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799366334 | Published: March 1, 2017 |

Geheime Prinsesse 1: Die wenshangertjie

Geheime Prinsesse 1: Die wenshangertjie

Regular price R 140
Regular price Sale price R 140
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Lara en Anke is baie hartseer wanneer Lara se gesin wegtrek. Maar wanneer hulle wenshangertjies kry, is dit die begin van 'n ongelooflike avontuur - en hulle kan mekaar enige tyd sien!
Met hulle wenshangertjies reis hulle na die Towerpaleis en ontmoet die Geheime Prinsesse wat wense kan laat waar word. Die beste van alles
is dat Lara en Anke self Geheime Prinsesse kan word ... ... maar nie as dit van die aaklige Prinses Martelle haar sin kry nie ...

Author Rosie Banks

View full details