Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799366341 | Published: March 1, 2017 |

Geheime Prinsesse 2: Die dolfyn-avontuur

Geheime Prinsesse 2: Die dolfyn-avontuur

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 140
Regular price Sale price R 140
Out of print
VAT included.

Lara en Anke se vriendin, Danika, is doodbang vir die see. En haar grootste wens is om hierdie vrees te oorkom. Toe Lara en Anke vir Danika probeer help, probeer die aaklige Prinses Martelle hulle keer - en die meisies eindig op 'n drywende bootjie in die see, omring deur jellievisse. Kan die meisies dit regkry om Danika se wens waar te laat word?

Author Rosie Banks

View full details