1
/
of
1
ISBN: 9780799366358 | Published: December 1, 2013 |
Superheroes vlieg net saans
Superheroes vlieg net saans
Author:Jaco Jacobs
Illustrator:Frans Groenewald
Regular price
R 190
Regular price
R 0
Sale price
R 190
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
HERDRUK. Is 'n witmuis nog 'n witmuis as hy groen is?
Miek is in groot moeilikheid omdat hy die natuurwetenskapklas se witmuis groen gekleur het, en boonop het hy nog nie aan 'n projek gedink vir entrepreneursdag nie. Al wat hom nou kan red, is as 'n luislang vir juffrou Makhetha en meneer Roux insluk.
Author Jaco Jacobs
Illustrator Frans Groenewald
Share
