Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799366389 | Published: October 1, 2014 |

As ek val

As ek val

Regular price R 250
Regular price Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Kara is sestien jaar oud en besig om dood te gaan. Saam met haar beste vriendin, Shani, maak sy 'n lys van dinge wat sy wil doen voor sy doodgaan. Noudat sy nie meer aan bande gelê word deur die dinge wat 'n mens se lewe "normaal" maak nie, eksperimenteer Kara met nuwe ervarings wat haar help om voluit te lewe. 'n Onvergeetlike boek. ('n Vertaling van "Before I Die", waarop die film "Now is Good" gebasseer is.)

Author Jenny Downham

View full details