Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799366402 | Published: May 1, 2014 |

My Liggaam

My Liggaam

Regular price R 180
Regular price Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hoeveel hare is daar op jou kop?
Waarom word jou vingers en tone vol plooie as jy te lank swem?
Hoeveel verskillende tale word daar op aarde gepraat?
Hoeveel keer per dag asem jy in en uit?
Ontdek al die antwoorde in hierdie fantastiese boek!
Vind uit hoe wonderlik jou liggaam werk - van kop tot tone!
Ontdek wat jou sintuie doen, hoe jou spiere werk en waarom jy soms duiselig word!
Loer binne-in jou brein, kyk hoe die hart bloed deur die liggaam pomp, en vind uit hoe vinnig vingernaels groei.
Hierdie opwindende feiteboek sluit agt bladsye propvol prettige aktiwiteite in.

View full details