Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799366419 | Published: May 1, 2014 |

Dinosourusse

Dinosourusse

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 165
Regular price R 0 Sale price R 165
Out of print
VAT included.

Watter dinosourus sou by die vyfde verdieping van 'n gebou kon inloer?
Wat was die vinnigste dinosourus wat ooit geleef het?
Hoeveel tande het 'n T-rex gehad?
Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese boek vind!
Reis terug na 'n tyd toe fantastiese prehistoriese diere die aarde bewandel het.
Ontmoet sagmoedige reuse, vreesaanjaende roofdiere en vlieënde reptiele!
Duik onder die branders saam met enorme seediere, kyk hoe reusagtige herbivore aan die hoogste boomtoppe smul, en kom van aangesig tot aangesig met die koning van die dinosourusse, die skrikwekkende T-rex.
Hierdie opwindende feiteboek sluit agt bladsye propvol prettige aktiwiteite in.

View full details