Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799366426 | Published: May 1, 2014 |

Motors

Motors

Regular price R 155
Regular price Sale price R 155
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hoe vinnig ry die blitsigste motor ter wêreld?
Wat beteken die verskillende vlaggies in 'n Formule 1-wedren?
Hoe groot is 'n monsterbakkie se bande?
Hoe lyk dit binne-in 'n motorfabriek?
Ontdek al die antwoorde in hierdie fantastiese boek!
Beleef die opwinding van NASCAR, bewonder motors uit die jaar toet, vind uit watter opwindende konsepmotors tans ontwikkel word, en leer meer oor die brandstof van die toekoms.
Vind meer uit oor beroemde Hollywood-motors soos die Batmobile en Chitty Chitty Bang Bang, en ontdek motors wat gebou is om op die maan en Mars te ry.

View full details