ISBN: 9780799366433 | Published: May 1, 2014 |
Perde en Ponies
Perde en Ponies
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Couldn't load pickup availability
Hoe groot is die kleinste perd ter wêreld?
Wie was die eerste mense wat perde getem en op hulle gery het?
Hoeveel verskillende perderasse is daar op aarde?
Hoe versorg 'n mens jou perd?
Ontdek al die antwoorde in hierdie fantastiese boek.
Kyk na 'n perd se skelet, vind uit hoe perde 'praat', geniet 'n dag by die renbaan en leer meer oor verskillende perdrystyle.
'n Wenkombinasie van inligting oor perdry en die versorging van perde, tesame met fassinerende feite oor anatomie, gedrag en die geskiedenis van hierdie pragtige diere. Hierdie opwindende feiteboek sluit agt bladsye propvol prettige aktiwiteite in.
Author Dorling Kindersley
Share
