ISBN: 9780799366587 | Published: May 1, 2015 |
Wat 'n ramp 1: Breinslym
Wat 'n ramp 1: Breinslym
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Stille Waters is 'n vaal, vervelige dorpie. Maar toe 'n eksperiment op 'n dag in professor Pompelmoes se wetenskapklas ontplof en een van die kinders vol grillerige slym spat, het dit onverwagse gevolge. Zombies duik skielik oral op - desperaat om aan breeeiiins te smul! Hierdie skreeusnaakse, aweregse wetenskapfiksiereeks beloof om jong lesers te laat naels kou - en te laat skaterlag. In elkeen van die drie boeke in die reeks kry die drie hoofkarakters, wat ewe sterk tot seuns- en meisielesers sal spreek, te make met 'n nuwe ramp wat hul dorp tref. En natuurlik is die grootmense elke keer totaal nutteloos ...
Author R. McGeddon
Illustrator Jamie Littler
Share
