Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799366600 | Published: May 1, 2015 |

Wat 'n ramp 3: Doktor de Goede en die hipno-zirtser

Wat 'n ramp 3: Doktor de Goede en die hipno-zirtser

Illustrator:Jamie Littler
Regular price R 170
Regular price Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Skares bloeddorstige zombies? Piepklein ruimtewesens wat die wêreld wil oorneem?
Die dorpie Stille Waters het reeds al hierdie dinge beleef.
Maar gevaar slaap nooit. 'n Mal wetenskaplike werk aan 'n nare plan om die wêreld oor te neem met sy tuisgemaakte breinspoel-toestel! Is Sam, Arty en Emmie dapper genoeg om wéér die dorp te red?
As hulle nie is nie, sal almal - ja, liewe leser, jy ook - heeltemal kop verloor!
Hierdie skreeusnaakse, aweregse wetenskapfiksiereeks beloof om jong lesers te laat naels kou - en te laat skaterlag. In elkeen van die drie boeke in die reeks kry die drie hoofkarakters, wat ewe sterk tot seuns- en meisielesers sal spreek, te make met 'n nuwe ramp wat hul dorp tref. En natuurlik is die grootmense elke keer totaal nutteloos ...

Author R. McGeddon

Illustrator Jamie Littler

View full details