1
/
of
1
ISBN: 9780799366624 | Published: May 1, 2014 |
Iewers vlieg daar fairy dust
Iewers vlieg daar fairy dust
Author:Marisa Haasbroek
Regular price
R 270
Regular price
R 0
Sale price
R 270
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Elmien droom daarvan om eendag ná skool 'n dokter te word. Maar waar sy vandaan kom, is dit 'n gróót droom. Hoewe 717 is die amptelike naam van die plakkerskamp waar sy die aantreklike Ruan ontmoet en uit die nare oom Bok se vatterige kloue moet probeer bly. 'n Onvergeetlike Aspoester-verhaal wat wys dat drome kan waar word ...
Author Marisa Haasbroek
Share
