1
/
of
1
ISBN: 9780799366679 | Published: June 1, 2014 |
Kougom in my hare
Kougom in my hare
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Jaco Jacobs
Regular price
R 135
Regular price
Sale price
R 135
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Was jy al ooit kwaad genoeg om doringdraad te kou?
Wat is regtig in die skoolsnoepie se pasteie?
Waarom het die dodo uitgesterf?
En smaak enige iets slegter as Brusselse spruitjies?
Jaco Jacobs se splinternuwe bundel met meer as 40 lawwe, lawaaierige lekkerlagverse is tonne pret!
Hierdie kostelike rympieboek beloof om net so gewild te wees soos sy voorgangers, Wurms met tamatiesous (Alba Bouwerprys, C.P. Hoogenhoutmedalje), 'n Brulpadda in my tas en My boetie dink hy's Batman.
Author Jaco Jacobs
Share
