1
/
of
1
ISBN: 9780799366716 | Published: August 1, 2014 |
Hoezit 1: Die wonderwêreld van Soogdiere
Hoezit 1: Die wonderwêreld van Soogdiere
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Jaco Jacobs
Author:Fanie Viljoen
Regular price
R 95
Regular price
Sale price
R 95
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Hoeveel weeg 'n olifant? Watter soogdier het 'n snawel? Hoe vinnig kan 'n jagluiperd hardloop? Wat is die gevaarlikste soogdiere op aarde? Watter soogdiere het in die oertyd geleef? Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van soogdiere kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry!
Author Jaco Jacobs
Author Fanie Viljoen
Share
