Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799366730 | Published: August 1, 2014 |

Sanri Steyn 2: Die aliens oorkant die straat

Sanri Steyn 2: Die aliens oorkant die straat

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 135
Regular price Sale price R 135
Out of print
VAT included.

Sedert sy in Raaiselfontein kom bly het, het Sanri haar eie koerant, Die Raaiselfontein Gazette, begin. Sy en die buurseun, Markus, rapporteer in elke uitgawe oor al die opwindende dinge wat op die dorp gebeur. (Goed, goed ... daar wás nog net een uitgawe van die Raaiselfontein Gazette, maar op 'n dorpie soos Raaiselfontein gebeur daar nie juis elke dag opwindende dinge nie.)

View full details