Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799366891 | Published: January 1, 2015 |

Kom hier, Karnallie!

Kom hier, Karnallie!

Regular price R 135
Regular price R 0 Sale price R 135
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Shaun wil sy Jack Russell, Karnallie, vir die plaaslike hondeskou inskryf. Maar Karnallie is 'n ondeunde klein kalant - en hy is baie ongehoorsaam! Hy gaan beslis chaos by die skou veroorsaak. Vicki en Tessa belowe om te help - al is die hondeskou om die draai. Sal hulle Karnallie betyds kan afrig?

View full details