1
/
of
1
ISBN: 9780799366983 | Published: September 1, 2015 |
Speurder Annika 5 Stel ondersoek in
Speurder Annika 5 Stel ondersoek in
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Elmarie Botes
Regular price
R 125
Regular price
Sale price
R 125
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Annika is mal oor speurverhale en raaisels - en sy skrik nie vir spokerige stories nie!
Almal is in rep en roer oor die revue wat binnekort plaasvind. Maar dan begin vreemde dinge by die skool gebeur... Eers verdwyn Lynette se prinsesrok uit een van die klasse en dan raak al die monstermaskers weg.
Hoe op aarde is dit moontlik? Is dit dalk waar wat party van die kinders sê - dat daar 'n spook onder die verhoog bly?
Annika besluit om ondersoek in te stel ...
Kry jou vergrootglas uit!. Die titels in die reeks kan afsonderlik gelees word.
Author Elmarie Botes
Share
