Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799367072 | Published: October 1, 2014 |

Zackie Mostert 10 en die baie beroemde hond

Zackie Mostert 10 en die baie beroemde hond

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 105
Regular price Sale price R 105
Out of print
VAT included.

GENOEG IS GENOEG!Mevrou Langenhoven, Zackie-hulle se buurvrou, is WOEDEND!Zackie se hond het AL WEER haar pryswenner-petunias uitgegrawe ... en 'n NARE verrassing op haar grasperk gelos. Hierdie keer gaan sy GROOT moeilikheid maak. Maar dan lees Zackie van 'n troeteldierkompetisie. Dalk kan hy vir almal bewys hy het die heel SLIMSTE en GEHOORSAAMSTE hond in Granaatstraat!

Author Jaco Jacobs

View full details