Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799367096 | Published: September 1, 2014 |

Wouter en die eienaardige eilandavontuur

Wouter en die eienaardige eilandavontuur

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Sarah McIntyre
Regular price R 170
Regular price Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Wouter se ma en pa is dapper verkenners wat die wêreld met hul woon-waar-jy-wil-wa verken. Nadat hulle alle onontdekte plekke verken het, besluit hulle om rustig naby die dorpie Krewelfontein te gaan woon. Maar dan verdwyn Wouter se ma en pa spoorloos. Saam met sy nuwe vriende - 'n knorpot-albatros, 'n bysiende meermin en 'n vriendelike eiland genaamd Frans - vertrek Wouter om na sy verlore ouers te soek.

Author Philip Reeve

Illustrator Sarah McIntyre

View full details