1
/
of
1
ISBN: 9780799367119 | Published: June 1, 2015 |
Die avonture van superseun
Die avonture van superseun
Author:Claire Freedman
Illustrator:Sarah McIntyre
Regular price
R 140
Regular price
R 0
Sale price
R 140
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Daar's 'n nuwe kleuterheld op die horison! Superseun is so vinnig soos blits, hy het x-straal-oë en hy skrik vir net mooi niks! Superseun kan sien as boelies jou kougom wil gaps, hy weet wat om met 'n bord vol broccoli te doen, en hy kan selfs seerowers laat les opsê!
Die Britse skrywer Claire Freedman is die outeur van meer as 50 boeke vir kinders, insluitend topverkopers soos Aliens Love Underpants en George's Dragon. In 2007 het haar boek Ek is lief vir jou, slaapkous in Afrikaans verskyn.
Author Claire Freedman
Illustrator Sarah McIntyre
Share
