1
/
of
1
ISBN: 9780799367126 | Published: June 1, 2015 |
Die perfekte werk vir Pappa
Die perfekte werk vir Pappa
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Abie Longstaff
Regular price
R 145
Regular price
Sale price
R 145
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Pappa se werk is so vervelig!
Wat as hy ophou om na vergaderings te gaan ...en eerder die Sewe Seë begin verken, teen drake begin veg, of in 'n vuurpyl deur die ruimte blits?
Lisa en Chris soek oral na die perfekte werk vir Pappa - van 'n internasionale ruimtestasie tot 'n seerowerskip.
Maar die perfekte werk is dalk veel nader as wat hulle dink ...
Author Abie Longstaff
Share
