1
/
of
1
ISBN: 9780799367171 | Published: November 1, 2014 |
Plons!
Plons!
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Fanie Viljoen
Regular price
R 145
Regular price
Sale price
R 145
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Henry kan sy geluk nie glo toe 'n vreemde meisie op 'n dag hul deurklokkie lui nie. Sy is baie mooi - met lang vlegsels, oulike sproete en blou oë. Maar dan vind Henry uit Mila het 'n geheim. Sy is 'n meermin!
'n Heerlik humoristiese storie vir lesers van 9-12 jaar oud.
Author Fanie Viljoen
Share
