1
/
of
1
ISBN: 9780799367195 | Published: January 1, 2015 |
My ouma is 'n film-ster
My ouma is 'n film-ster
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Jaco Jacobs
Regular price
R 190
Regular price
R 0
Sale price
R 190
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Rikus se ouma is anders as ander oumas. Sy het haar eie rockgroep, haar hare is groen gekleur en sy slaan 'n rol in 'n splinternuwe fliek los. Maar 'n filmstel kan soms 'n gevaarlike plek wees ... Sal Rikus uit die kloue van 'n gevaarlike skurk kan ontsnap - en Ouma se loopbaan as rolprentster red?
Author Jaco Jacobs
Share
