ISBN: 9780799367461 | Published: August 1, 2014 |
Gesprekke met myself
Gesprekke met myself
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Voorwoord deur Barack OBama en Zelda le Grange
Gesprekke met myself wil deur sy private argief die Nelson Mandela agter die persona vir lesers toeganklik maak. Hierdie argief verteenwoordig die private geskrifte en gesprekke van Mandela, gerig aan of homself, of sy naaste vertrouelinge. Dis nie eerstens gemik op die behoeftes en verwagtinge van 'n gehoor nie. Hier is Mandela tydens vergaderings aan die notas maak, of sommer net aan die krabbel. Hier hou hy dagboek, teken hy sy herinneringe op, hou hy boek van sy gewig en bloeddruk, maak hy om-te-doen lysies. Hier dink hy na oor sy ervarings, delf hy in sy geheue, gesels hy met 'n vriend. Hier is hy nie die ikoon of heilige, ver buite die bereik van gewone sterflinge, nie.
Author Nelson Mandela
Share
