Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799368192 | Published: May 1, 2014 |

Blou trane

Blou trane

Regular price R 280
Regular price Sale price R 280
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Daniella Day het met 'n gerf aantekeninge oor alles wat sy gesien en gehoor het uit 'n rehabilitasiesentrum vir dwelmverslaafdes gekom en 'n boek daarvan gemaak. Met die lees van die boek - nie vir sissies nie - beland die leser in 'n draaikolk van gebeure in die wêreld van verslawing, dwelmsmouse, moord, prostitusie en agterstraataborsies en van emosies oor Lisa die hopelose se verhaal van verval. Wanneer jy die boek uiteindelik ontstem en ontroer toemaak, gevul met 'n nuwe duister kennis, weet jy: "Dit kon ek gewees het. Of my suster, of my kind."

Author Daniella Day

View full details