ISBN: 9780799368208 | Published: June 1, 2014 |
Mooiloop: Mooiste Reisstories
Mooiloop: Mooiste Reisstories
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Die tydskrif Mooiloop se laaste uitgawe het in 2008 verskyn nadat dit in 2006 as Wegbreek, die Afrikaanse weergawe van die reistydskrif Getaway, verskyn het. Lesers wat die skeppendheid en passie van die redaksie onder leiding van Gerrit Rautenbach waardeer het, kry nou die geleentheid om hulle van voor af te verlustig in Mooiloop se onverdunde reisstories , hier gebundel in een heerlike woordreis van begin tot einde.
Skrywers wie se reisstories vervat is:
Andre P. Brink, Dolf van Niekerk, Hennie Aucamp, Chris Barnard, Nanette van Rooyen, Abraham de Vries, Carie Maas, Daniel Hugo, Johan Bakkes, Eben Venter, Riana Scheepers, Mariette Crafford, Koos Kombuis
Author Gerrit Rautenbach
Share
