1
/
of
1
ISBN: 9780799368215 | Published: August 1, 2014 |
So kook mens
So kook mens
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Hannetjie Joubert
Regular price
R 410
Regular price
Sale price
R 410
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Met hedendaagse werksdruk en lang ure is daar `n groot behoefte om bekostigbare kos voor te berei met min moeite. So kook mens is gebaseer op die beginsel van 'kettingkook'. 'Kettingkook' behels dat jy meer as een porsie kos voorberei en dan bevries vir latere gebruik - hierdie porsies kan dan later opgetower word in 'n heel ander vorm en voorkoms. Verskeie variasie-resepte sorg dat alledaagse kosmaak 'n nuwe avontuur word. Die mikrogolf word jou beste vriend en die belangrikheid van bevriesing word uitgelig.
Author Hannetjie Joubert
Share
