Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799368307 | Published: June 1, 2014 |

Lekker en Gesond - Diabetes

Lekker en Gesond - Diabetes

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 85
Regular price Sale price R 85
Out of print
VAT included.

Gesonde eet- en lewensgewoontes is belangrik vir 'n gesonde liggaam. Die LEKKER & GESOND-reeks bied resepte vir ligte- en hoofmaaltye waarin bekende, maklik beskikbare en oorwegend bekostigbare bestanddele gebruik word.
'n Diabeet wie se toestand onder beheer is, kan 'n gesonde, aktiewe en gelukkige lewe lei, sonder komplikasies.
Die reseptereeks bied goeie inligting oor die koolhidaat-, proteien-, vet- en veselinhoud van elke resep.

Author Hilda Lategan

View full details