Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799368314 | Published: June 1, 2014 |

Lekker en Gesond - Goeie vet

Lekker en Gesond - Goeie vet

Regular price R 85
Regular price Sale price R 85
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Gesonde eet- en lewensgewoontes is belangrik vir 'n gesonde liggaam. Die LEKKER & GESOND-reeks bied resepte vir ligte- en hoofmaaltye waarin bekende, maklik beskikbare en oorwegend bekostigbare bestanddele gebruik word.
Tans wys navorsing dat versadigde vette en transvetsure meer nadelig vir die liggaam is ten opsigte van die verstopping van bloedvate, verdikking van bloed en vorming van bloedklonte. Die reseptereeks bevat geskikte bestanddele en die metode van voorbereiding is aangepas om die kok te help om met minder vet en met die "goeie" vet steeds gesonde en smaaklike geregte te berei.

Author Hilda Lategan

View full details