Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799368413 | Published: October 1, 2014 |

Lekker en Gesond - Veselryk

Lekker en Gesond - Veselryk

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 75
Regular price Sale price R 75
Out of print
VAT included.

Veselryk: Vesel kom as 'n mengsel van onoplosbare en oplosbare vesel in hoofsaaklik plantaardige voedsel soos grane, sade, neute, groente, vrugte en peulsade voor. Hierdie bestanddele is oral in die resepte gebruik om die veselinhoud van die geregte te verhoog en te help met die ideaal om ± 25 g vesel per dag in die maaltydplan in te sluit.

Author Hilda Lategan

View full details