ISBN: 9780799368420 | Published: March 1, 2015 |
Koskaskos
Koskaskos
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
'n Goed-aangevulde koskas is die lewensbloed van enige kombuis en verteenwoordig die noodsaaklik boustene van voedsame en watertand-lekker maaltye. 'n Verdere voordeel is dat 'n vol koskas jou die moeite spaar om na die naaste winkel te jaag vir daardie een bestanddeel wat jy mag nodig kry.
Koskaskos gee nie net raad oor die noodsaaklike kruie, speserye en kositems wat in jou koskas hoort nie, maar die resepte gebruik ook bestanddele uit jou koskas op vindingryke maniere voorberei, sodat alledaagse bestanddele en disse in buitengewone geregte omskep word. Daar is ook waarhede en wenke oor hoe om die regte geure te kombineer sodat gewone bestanddele in uithaler-geregte omskep kan word.
Hoofstukke sluit in:
- Dit en dat (koskas-noodsaaklikhede, waarhede en wenke)
- Ons daaglikse brood
- Vars!
- Rys, grane en ander sade
- Pakkies, sakkies en blikkies
- Pasta, aartappels en peulgroente
- Soppe en allerlei souse
- Deli
- Soete verleiding
- Partytjies is plesierig
Die boek sluit meer as 180 resepte met verskeie variasies in.eerlike maaltyd voor te berei - of die maaltyd nou vir familie is of onverwagte gaste.
Author Francois Ferreira
Share
