Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799368499 | Published: July 1, 2014 |

Waar boosheid broei

Waar boosheid broei

Regular price R 315
Regular price Sale price R 315
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Thys Krige is uit die speurdiens en rigtingloos. Hy is bekommerd oor die reeks artikels wat Robyn Arendse oor kindersmokkelary skryf, en waarsku haar dat haar veiligheid in gedrang mag wees. Dit plaas 'n stremming op hul verhouding. Sy word ook gedreig om op te hou skryf aan die artikels.
Waar boosheid broei is deel van 'n trilogie waarvan Dieper as die bloed en Ou Bloed die eerste twee boeke was.

Author Peet Venter

View full details