Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799369762 | Published: August 1, 2014 |

Slim leuens

Slim leuens

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 285
Regular price Sale price R 285
Out of print
VAT included.

Die 3de boek in die LEUENS reeks deur Roux-De Jager.
Kalli Krynauw, nou 'n permanente werknemer by Special Intelligence Service (SIS) bevind haar in 'n ondersoek na die sensasionele moorde van 'n reeksmoordenaar. Dit maak opslae in die media en gou staan hy bekend as Die Skender. Die Skender speel 'n spel met die polisie, sy beplanning deeglik, totaal gewetenloos.

View full details